WHAT DOES THE CUSTOMERS SAY?

“Naand🌼 Dit is nou ñ maand en my kind het nie meer ñ Luis of ñ eiertjie op haar kop nie!!!
Dit voel nogsteeds onwerklik!!!
Ek was haar kop net op Sondae en doen presies soos jul verduidelik en ek is impressed!
Na die 2de was kon ek al ñ verskil sien!!!
Baie baie dankie
Jy het ñ verskul in my pop en my lewe gemaak”

Siska Pienaar - Lydenburg

“Loving the product, Works Miracles… Would definitely Recommend”

Cindi van Staden

“It’s true it works like a bomb. Just follow the instructions on the bottle you will be surprised”

Briejettha Owen Smith

“Ek gebruik Maryna Coetzee se luis shampoo en dit werk”

Chantell Bronkhorst

“This product really works for me!!! Thank you very much, Maryna, my nightmare with headlice came to an end. I literally tried everything and after I discovered THE HEAD LICE CURE, everything is gone! I will recommend this product to any parent who is struggling with headlice to buy these products”

Corlia Gouws

“I only use Maryna Coetzee’s THE HEAD LICE CURE treatment and it works.”

Chantell Bronkhorst

“Love Die produk Werk soos ‘n bom… Sal dit beslis aanbeveel”

Cindi van Staden

Dit werk verseker!!! Baie dankieMaryna, my nagmerrie het tot ‘n einde gekom. Ek het letterlik omtrent alles probeer, en nadat ek Headlice Cure ontdek het, is die goggas weg! Ek sal enige mamma wat sukkel met goggas aanmoedig om die produk aan te koop.

Corlia Gouws

This product really works, I  will never use anything else again

Elmarie Taljaard

The Headlice Cure is the best. I also tried everything with my daughter until I started using these headlice products, it is out of her hair and stays out!!

Absolute Beste!!!!

Isabel Saraiva

Dit werk regtig sal nooit weer iets anders gebruik nie.

Elmarie Taljaard

Mense my naam is Hester en Ek is ‘n ouma wat nou al so moeg is vir luise en lank al sukkel met luise. Ek kry dit net uit, vir my het dit so gelyk, dan weer oor en oor die selfde probleem. Die kopluise is Terug!
 Ek het al soveel raad gevolg. Medesyne gekoop by apteke, oor duisende rande uitgegee, en elke keer maar al die werk weer oor te doen, hare uit tekam, koppe skoon te kry en dan begin alles van vooraf. Die kinders se haartjies was al so verniel.

Raadop het ek raad gevra by ander mamma’s en op die produkte afgekom. UITEINDELIK geen sterk reuke nie! En die beste is dit WERK!!! Ek sorg dat ek dit altyd in voorraad het, want die skool is maar vol van die luise.

Hester

Ek het al so baie produkte van verskeieapteke gekoop maar niks het gewerk nie. Hierdie is die eerste produk wat regtig werk. Binne die eerste week is al die kop luise weg en ek het nog nie weer ‘n probleem gehad nie. Baie Dankie vir die wonderlike produk.

Loni Angela Wewege

Die beste produk ooit wat ek gekoop het en werk wonderwerke. Baie dankie Maryna Coetzee vir hierdie asemrowende produk wat jy verkoop…

Laura Gillian Crowley Shand

Best ever I bought and works wonders. Thanks, Maryna Coetzee for this amazing product that you sell…
And she is such a lovely person.

Laura Gillian Crowley Shand

The Headlice cure is die beste. Ek het ook alles probeer met my dogtertjie en toe ek die shampoo gebruik is dit uit haar hare en dit bly uit haar hare.

Die BESTE!!

Isabel Saraiva

I have tried so many products from different pharmacies and nothing worked. This is the first product that worked. Within a week the headlice were gone and I haven’t had a problem since. Thank you so much for this

Loni Angela Wewege

Dankie Maryna vir jou great diens en ‘n produk wat regtig werk!

Maritza Wessels

This Product  really works; very well I will definitely recommend it to anyone’

Rita Swanepoel

Beste produk ooit!!! Sal elke persoon voorstel

Nadia Greyling

Moet stem daai The Headlice Cure werk definitief!!! Ek het al ALLES probeer en dit is al wat werk. Gebruik dit nou nog om goggas weg tehou

Natasha Potgieter

Dit werk baie goed ek beveel dit aan definitief!

Rita Swanepoel

Ek het Maryna se produk begin gebruik en is meer as tevrede

Sannietjie Pretorius

Stuur jul na my kant ek beveel jou produk definitief aan

Rita Swanepoel

I will never use any other shampoo again, I will only ever use your lice shampoo. Since Su-Ann were in grade 1 last year this is all, I use 2 times a week and no Head lice, No nits, No lice combs. Leaving her hair shiny with every wash.

The Headlice Cure Customer Review

Ek sal geen ander shampoo gebruik as die luis shampoo nie van Su-Ann in Gr1 was verlede jaar is dit al wat ek gebruik twee keer ‘n week geen luise, geen neute geen kammetjies gebruik nie en haar hare blink ek was met dit twee keer ‘n week res van die tyd gewone shampoo

The Headlice Cure Customer Review

Dit is waar, dit werk opreg baie goed. Volg net die instruksies op die bottel en jy sal skoon verbaas wees

Briejettha Owen-Smith

Goeie Middag

Ek wil net graag vir jou baie  dankie se vir die produk. Ek het vir maande gesukkel om iets te kry wat werk. My kind was baie in trane oor al die verskillende stink goed wat ek probeer. Ek het eenvoudig jou stappe gevolg en wow weg is alles. Ek is so dankbaar. Ek sal die produk aan enige iemand voorstel…. Dit werk regtig

Baie dankie

Lekker dag

The Headlice Cure Customer Review

Thank you for your product. I struggled for months to get something that actually works. My child was in  tears about everything I tried but nothing seemed to be working. I simply followed the steps as advised and wow everything is gone. I am so thankful. I will recommend this product to everyone. It really works.

The Headlice Cure Customer Review

Hi, goeie naand. Ek is baie tevrede met die produk nog net wee een luis gister weer gesien dink hy dalk gister opgespring, die neute is so te se almal al weg, lyk honderd persent beter as toe ek begin het. Baie Dankie

The Headlice Cure Customer Review

Hi vriendin baie dankie vir die merical shampoo vir die luise!! Ek sal geen ander shampoo gebruik nie!! Ek gebruik dit een keer ‘n week en weet nie van luise of eiers nie. weer een dankie

The Headlice Cure Customer Review

Hi, ja die produk werk verskriklik lekker. Ons is baie beindruk. Ek sal weer die einde van die maand bestel. Ek love die conditioner en detangeling spray.

The Headlice Cure Customer Review

I am satisfied. 100% better than when I started

The Headlice Cure Customer Review

Hi, yes, this product works extremely well. We are extremely impressed. I will again order stock at the month end. I trulely love the conditioner and detangling spray.

The Headlice Cure Customer Review

Hi Ronelle. Baie dankie vir die produkte, werk soos n bom. Ek het al alles op die mark probeer en die is my gunsteling en effektiefste. 5 dae later, 1 behoorlike behandeling en 2 gewone wasse later is die goggos en nete gone. Geen moeite en sukkel met kammetjies nie. Baie baie dankie

The Headlice Cure Customer Review

Hi. ust wanted to let you know that that combo I bought with the shampoo. conditioner. and bubble bath really worked like a bom! No lice And detangling spray
was just as awesome,’ Only product that’s worked after struggling for a year & half long. Nearly 6 months now no lice” Absolutely everything is licefree Thank you” I’ll be buying soon again

God bless

The Headlice Cure Customer Review

Baie tevrede daarmeer baie dankie!!!

The Headlice Cure Customer Review

‘Hi Ronelle (Agent). Thank you for the products, they work like a bomb. I tried everything on the market but this is by far my favourite and the most effective. 5 days later, I proper treatment and 2 normal washes later lice and nits are gone. No trouble or struggle With lice combs. Thank you very much.’

The Headlice Cure Customer Review

Wil net baie dankie se vir die puik produk sussie se haartjies lyk mooi na tweede behandeling sal beslis aanhou daarmee baie tevrede dankie

The Headlice Cure Customer Review

Hi ek wou jou net laat weet dat ek ‘n combo gekoop hrt rn dit regtig fantasties
gewerk soos ‘n bom! Geen meer kopluisc! En die voorkoming’s spray is absoluut die beste! Die eengiste produk wat gewerk het na ek vir ‘n jaar en ‘n half lank. Na 6 maande en nogsteeds Absoluut is
kop luis vry, Baie Dankie!!! Ek gaan gou weer ondersteun

The Headlice Cure Customer Review

Thank you…. I have never before used such a wonderful product… It does exactly what it says and does not cost an arm and a leg….
LOVING IT!!!

The Headlice Cure Customer Review

Great, Great, Great, I love it, I have also referred a friend to you, i also really want to get more of that prevention spray too…

The Headlice Cure Customer Review

Baie dankie….het nog nooit so n wonderlike produk beleef nie…doen presies wat dit sé en kos nie n plaas se prys nie….LOVE IT!!!

The Headlice Cure Customer Review

Dag se. Ek wil net vir jou se baie duisende dankies my kinders is luis vry.

The Headlice Cure Customer Review

Hi jy… Jou produk werk! Sommer na die eerste was het my  kind al oopgehou krap! Dis al wat sy nou Wil gebruik Vir 3 weke al is sy skoon! Duisend dankies! Wil graag weer sjampoe bestel en botteltjie spray.. Het nog genoeg conditioner

The Headlice Cure Customer Review

I just want to say Thank you for your wonderful product, my daughter’s hair looks beautiful just after her second treatment, I will definitely continue with the product, I am extremely satisfied with the results, thank you

The Headlice Cure Customer Review

Hi Alida baie dankie die Shampoo werk regtig dit ruik lekker die eiers is dood aan hare goggas minder en haar kop jeuk ook minder

The Headlice Cure Customer Review

Hi There. Your product Truely works! Even just after the first was, my child already stopped scratching! It is all she only wants to use. For 3 weeks now and she is still clean! Thousands of thanks! I want to order again, some shampoo and spray. I still have enough conditioner left.

The Headlice Cure Customer Review